Hier Sit Die Manne
Hier sit die manne het 'n splinternuwe 'man cave' waar Frank Rautenbach met sportsterre gesels. Marco Joubert is 'n nasionale fietsrykampioen met titels onder sy belt vir Sani2c, Tankwa Trek, Cape Pioneer en Imbuko Big 5.Start: 2025-04-27-050000
end: 2025-04-27-060000
Gesels
In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.Start: 2025-04-27-060000
end: 2025-04-27-070000
Hart van die huis met Universal...
S2/E2'. Daar is lig aan die einde van die renovasie-tonnel en dié een verdien om gevier te word. Bok en Hanna spog met Universal Kitchens se handewerk en nooi 'n paar vriende om 'n glasie te lig.Start: 2025-04-27-070000
end: 2025-04-27-073000
Nisboere
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.Start: 2025-04-27-073000
end: 2025-04-27-080000