Kwêla
Start: 2025-04-27-060000
end: 2025-04-27-070000
Fiësta
Die Franschhoek Kamermusiekfees word jaarliks aangebied deur die Kaapstadse Filharmoniese Orkes. Wicus Pretorius en die Fiësta-span het dié fees vir die heel eerste keer bygewoon.Start: 2025-04-27-070000
end: 2025-04-27-073000
ontbytSAKE
ontbytSAKE kuier saam met die bekende sakeman Rob Hersov en ons SAKEfokus is in die Wes-Rand van Gauteng.Start: 2025-04-27-073000
end: 2025-04-27-090000
Die Boodskap
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wanneer ons ophou om teen ons swaarkry te veg word dit die sleutel wat ons hart oopsluit vir 'n dieper manier van leef. Met Johan Geyser.Start: 2025-04-27-090000
end: 2025-04-27-093000